Book reviews
 
Begryp die Krag van die Heilige Gees   

Begryp die Krag van die Heilige Gees


Kelvin Armstrong

eBook. Babelcube Inc. 2021-05-16.
ISBN 9781667401065
Buy from Amazon.co.uk







Publisher description

Begryp die Krag van die Heilige Gees - verskaf 'n in diepte lering oor die krag van die Heilige Gees en elke bonatuurlike geskenk wat God steeds gee om gelowiges toe te rus as getuies vandag. Dit verskaf fundamentele vereistes om die Heilige Gees as 'n geskenk van God te ontvang sowel as al die gawes van die Heilige Gees en hulle toepasing as gelowiges. Die boek sluit in sleutel Bybelverse om die gelowige toe te rus om te verstaan wat die Doop, Gawes, Vrugte en Sonde of Godslastering teen die Heilige Gees behels. Wil Jy Die Krag Van Die Heilige Gees Elke Dag In Jou Lewe Ervaar?Ons hoor van die ontsagwekkende krag van die Heilige Gees. Ons is verbaas oor die wonderwerke van Jesus in die Bybel en ons wonder of ons hierdie bonatuurlike spirituele gawes van die Heilige Gees deur ons en in ons kan laat vloei. Dit is moontlik om dit vandag te behaal as ons die uitdaging kan vat om onsself toe te rus met die in-diepte begrip van hoe die Heilige Gees in ons lewens as gelowiges werk. Dit beteken om die Heilige Gees te leer ken, die enigmatiese Derde Persoon van die Drie-eenheid. Dit beteken behoorlike begrip oor die spirituele gawes, deursoeking van die Skrif en om die brawe stap te neem om God in geloof te vra om jou met die Heilige Gees te vul.Sommige van ons sit elke Sondag in die kerkbanke en elke ander dag wonder ons by onsself of dit moontlik is om die Heilige Gees te ontvang, en as dit moontlik is, watter geskenk kan ons van Hom verkry. Steeds, jy mag daarna smag om jou ondervinding met God te verdiep. Jy mag jouself afvra: Hoe ontvang ek die Heilige Gees? Wat is die voordele om die Heilige Gees te ontvang? Gebeur moderne wonderwerke van Bybelse proporsie nog steeds? Hoe kan ek toegang kry tot die bonatuurlike krag van God? Hoe onderskei ek tussen



More books by Kelvin Armstrong

Similar books

Rate the book

Write a review and share your opinion with others. Try to focus on the content of the book. Read our instructions for further information.

Begryp die Krag van die Heilige Gees



Your rating:  1 2 3 4 5

Please enter a title for your review (min 2 words):



Type your review in the space below (max 1000 words):



Language of the review: 

Your name (optional):



Your email address (not displayed, only for verification):







Begryp die Krag van die Heilige Gees Your review will be displayed within five to seven business days.

Begryp die Krag van die Heilige Gees Reviews that doesn't follow our instructions will not be displayed.







Book reviews » Begryp die Krag van die Heilige Gees
Begryp die Krag van die Heilige Gees
Begryp die Krag van die Heilige Gees
  
Categories

Address Books & Journals

Art & Architecture

Biography

Business, Finance & Law

Comics & Graphic Novels

Computers & Internet

Crime, Thrillers & Mystery

Fiction

Food & Drink

Health & Family

History

Home & Garden

Horror

Mind, Body & Spirit

Music, Stage & Screen

Poetry, Drama & Criticism

Reference & Languages

Religion & Spirituality

Science & Nature

Science Fiction & Fantasy

Scientific & Medical

Society & Philosophy

Sports & Hobbies





Book reviews | Help & support | About us


Bokrecensioner Boganmeldelser Bokanmeldelser Kirja-arvostelut Critiques de Livres Buchrezensionen Critica Literaria Book reviews Book reviews Recensioni di Libri Boekrecensies Critica de Libros
Book reviews